1887

n Image & Text : a Journal for Design - Kuns en die verwerking van die verlede

USD

 

Abstract

Ten spyte van 'n demokrasie van bykans twintig jaar sit Suid-Afrikaners steeds opgesaal met die komplekse nalatenskap van 'n verlede gekenmerk deur rassespanning. Direk na die eerste demokratiese verkiesing in die land in 1994 was Suid-Afrikaners vir 'n kort rukkie saamgesnoer in 'n euforie van 'n sogenaamde reënboognasie onder die vaandel van neo-patriotisme en die Afrika-renaissance. Sedert President Nelson Rolihlahla Mandela in 1999 die leisels aan Thabo Mbeki oorgegee het, is daar 'n teleurstellende agteruitgang in rasseverhoudings. Om antwoorde te probeer kry op die vraag hoe en watter rol kuns kan speel om met die verlede vrede te maak, interpreteer ek twee werke van Willem Boshoff, naamlik (2001) en (2000). Die teoretiese raamwerk vir hierdie artikel vind aansluiting by Paul Ricoeur se voorstelle vir 'n nuwe kyk op geskiedenis deur 'n verbeeldingryke omgang daarmee. Daar word ook aangesluit by Giorgi Verbeeck se insigte ten opsigte van 'n terugkyk op die verlede vanuit 'n eietydse perspektief en omgewing.

Despite living in a democracy for nearly twenty years, South Africans are still burdened with the complex heritage of a past characterised by racial tension. Directly after the first democratic election in the country in 1994, South Africans were for a short period united by the euphoria of a so-called 'rainbow nation' under the banner of neo-patriotism and the African Renaissance. After Thabo Mbeki succeeded President Nelson Rolihlahla Mandela in 1999 there has been a disappointing deterioration in race relations. In order to get answers to the question how and which role art could play in order to make peace with the past, I interpret two works of Willem Boshoff, namely (2001) and (2000). The theoretical framework for this article draws on Paul Ricoeur's proposals for a new perspective through an imaginative engagement with history, as well as on Giorgi Verbeeck's insights on looking at the past from a contemporary perspective and milieu.

Loading

Article metrics loading...

/content/imtext/22/1/EJC150944
2013-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error