1887

n South African Journal of Industrial Engineering - The development of a computer driven jigsaw

USD

 

Abstract

With a jigsaw, sharp inside corners can only be sawn out if the blade of the jigsaw is lifted out of the material and the corner is approached from two different sides. For the blade to be able to re-enter the material no material must be present at the entry point. The most important feature of an automated jigsaw is that it should be able to round off inside corners on a contour and automatically return to these corners to remove material left between the round off and the contour. With this development project an automated jigsaw machine was designed, built and tested. Emphasis fell on the development of software that enables one to draw contours that need to be sawn out, change these contours into cutter paths for the jigsaw and transform the cutter paths into digital format necessary to control the jigsaw machine via the parallel port of a personal computer.

'n Figuursaag kan slegs skerp binnehoeke saag as die lem uit die materiaal uitgelig word en die hoek van twee kante af gesaag word. Waar die lem weer in die materiaal ingaan, mag geen materiaal aanwesig wees nie. Die belangrikste eienskap van 'n ge-outomatiseerde figuursaag is dat kontoere so gesaag moet word dat binnehoeke afgerond kan word en die materiaal tussen die afronding en die gewensde kontoer outomaties verwyder moet word. Met hierdie ontwikkelingsprojek, is 'n ge-outomatiseerde figuursaag ontwerp, gebou en getoets. Die klem van die projek val op die ontwikkeling van sagteware waarmee kontoere wat uitgesaag moet word, geteken kan word, omgeskakel kan word in 'n snyerpad vir die saaglem en gebruik kan word vir digitale beheer van die saagmasjien deur gebruik te maak van die parallelpoort van 'n persoonlike rekenaar.

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/14/1/EJC46047
2003-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error