1887

n South African Journal of Industrial Engineering - A framework for the implementation of e-procurement

USD

 

Abstract

e-Procurement is a sound solution for companies to initiate e-business initiatives since it promises several distinct benefits, such as process cost and lead time reduction, improving strategic sourcing of commodities and enabling companies to negotiate better prices. Procurement is a broad term that touches on internal and external aspects of the company, complicating the decision to choose the most suitable e-procurement solution. An evaluation framework is proposed to assist in evaluating the susceptibility of a company's products to e-procurement and choosing the most suitable e-procurement solution.

e-Verkryging is 'n goeie beginpunt vir maatskappye om hulle aan e-besigheid bloot te stel aangesien dit verskeie voordele soos proseskoste en leitydvermindering, verbetering van strategiese aanskaffing van produkte en die vermoë om beter pryse met verskaffers te onderhandel, beloof. Verkryging is 'n breë term wat heelwat aspekte binne en buite die onderneming behels. Dit bemoeilik die besluit om die mees geskikte e-verkryging-oplossing te kies. 'n Evalueringsraamwerk word voorgestel ter ondersteuning van die evaluering van die ontvanklikheid van 'n onderneming se produkte vir e-verkryging en die keuse van die mees geskikte e-verkrygingoplossing.

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/14/2/EJC46067
2003-11-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error