1887

n South African Journal of Industrial Engineering - A telecommunications development framework for telecommunications operators in the SADC

Volume 16, Issue 1
  • ISSN : 1012-277X
USD

 

Abstract

Telecommunications development in Southern Africa is encouraged by government-level support and market trends. Various markets in the Southern African Development Community (SADC) region offer telecommunications operators' solid growth potential and the advantages of geographic diversification. <br> This paper presents a logical methodology for telecommunications operators (mobile or fixed) to guide network development and formulate strategy particular to the SADC. A proposed development framework gives structure and organisation to various aspects - business requirements, technology choices and market decisions - of a telecommunications business in Southern Africa. The overall model consists of four associated representations that fit logically into an enabling framework.

Die ontwikkeling van telekommunikasie in Suidelike Afrika word aangemoedig deur ondersteuning op regeringsvlak sowel as tendense in die mark. Verskeie markte in die Suidelike Afrika Ontwikkelings Gemeenskap (SAOG) streek bied aan verskaffers van telekommunikasiedienste 'n standvastige groeipotensiaal sowel as die voordele van geografiese diversifikasie. <br>Hierdie artikel beskryf 'n logiese metodologie vir telekommunikasie-operateurs (mobiele of vastelyn) om netwerkontwikkeling te lei en om strategie te formuleer wat uniek is vir die SAOG streek. Die voorgestelde ontwikkelingsraamwerk bied struktuur en organisasie aan verskeie aspekte, byvoorbeeld besigheidsbehoeftes, tegnologiekeuses en markkeuses, van 'n telekommunikasie-onderneming in Suidelike Afrika. Die totale model bestaan uit vier geassosieerde voorstellings wat op 'n logiese wyse verbind is om 'n totale raamwerk te vorm.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/16/1/EJC46095
2005-05-01
2017-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error