n South African Journal of Industrial Engineering - Supply planning in the South African automotive industry




Supply planning in the automotive industry is a vital ingredient for supply chain integration. The role and function of a supply planner, although clearly defined in European developed methods, lacks the practical dimension. This paper describes such a practical approach that was developed for supply planning in the South African automotive industry. The framework highlights all the aspects - from a business and functional perspective - that need to be considered on a global and local scale. The framework describes the role and responsibilities of the supply planner as an active supply chain designer during the product/production development process.

Voorsieningsbeplanning in die motorindustrie is 'n noodsaaklike element van voorsieningskanaalintegrasie. Die rol en funksie van die voorsieningsbeplanner, alhoewel duidelik gedefinieer in Europese benaderings, kort 'n praktiese dimensie. Hierdie artikel beskryf so 'n praktiese benadering wat ontwikkel is vir voorsieningsbeplanning in die Suid-Afrikaanse motorindustrie. Die raamwerk lig alle aspekte uit - vanuit 'n besigheids- en funksionele perspektief - wat oorweeg moet word op 'n globale en plaaslike vlak. Die raamwerk beskryf die rol en verantwoordelikhede van die voorsieningsbeplanner as 'n aktiewe ontwerper van die voorsieningskanaal gedurende die produk/produksie-ontwikkelingsproses.


Article metrics loading...

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error