1887

n South African Journal of Industrial Engineering - Work reservation for the South African scientific and engineering professional fraternities

USD

 

Abstract

The Council for the Built Environment Act, Act No. 43 of 2000, the Engineering Profession Act, Act No. 46 of 2000 and the Natural Scientific Professions Act, Act No. 27 of 2003 provide for, amongst others, the establishment of juristic persons known as councils for the registration of professional, candidate and certified natural scientists, the registration of professionals, candidates and specified categories in the engineering profession, and work reservation for all these categories of registered persons. The question arises: "Which criteria must be met for the scientific and engineering professions to claim the right to reserve identified work for the categories of registered persons without infringing the constitutional rights of any person in South Africa to choose and practice his or her trade, occupation or profession freely?" The criteria for identifying and defining work for reservation are discussed, and a few hypothetical examples are given to show that the whole topic is not a straightforward matter of passing legislation.

Die Wet op die Raad vir die Bou-omgewing 43 van 2000, die Wet op die Ingenieursprofessie 46 van 2000 en die Wet op Natuurwetenskaplike Professies 27 van 2003 maak onder meer voorsiening vir die skep van juridiese persone bekend as rade, vir die registrasie van professionele, kandidaat en gesertifiseerde natuurwetenskaplikes, die registrasie van professionele, kandidaat en spesifieke kategorieë in die ingenieursprofessie, en vir werkvoorbehouding vir al hierdie kategorieë van geregistreerde persone. Die vraag ontstaan: "Aan welke kriteria moet voldoen word alvorens die wetenskaplike- en ingenieursprofessies regtens aanspraak kan maak om bepaalde werke toe te eïen vir die kategorieë van geregistreerde persone sonder inbreukmaking op die menseregte van enige persoon in Suid-Afrika om sy of haar beroep of professie van eie keuse te kan beoefen?" Die kriteria vir die identifisering en beskrywing van die werk vir reservering word bespreek. 'n Aantal hipotetiese gevalle word bespreek om aan te dui dat die problem van werkreservering vele fasette het en nie bloot opgelos kan word deur die aanname van wetgewing nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/17/1/EJC46117
2006-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error