1887

n South African Journal of Industrial Engineering - Convergence of technologies

USD

 

Abstract

Technology is a catalyst for competitive advantage. However, it is how technology is used that leads to a firm's improved performance. In this article, an investigative framework is constructed to understand better what strategically drives new technology adoption. The strategic drivers include technology and business strategy alignment, better technology planning and selection of new technologies, the effects on a firm's culture and climate, links to a firm's organisational and environmental evolution, and benefits through convergence and collaboration. Using an investigative framework, it is shown how the strategic drivers link to improve a firm's performance, producing competitive advantage. The investigative framework is tested using structural equation modelling. Various hypotheses are formed, and recommendations for further research are made.

Tegnologie is 'n katalisator vir mededingende voordeel. Dit is egter hoe tegnologie aangewend word wat aanleiding gee tot 'n onderneming se verbeterde prestasie. In hierdie artikel word 'n ondersoekende raamwerk gekonstrueer om insig te kry in dit wat die aanvaarding van nuwe tegnologie strategies dryf. Die strategiese dryfvere sluit in die belyning van tegnologie en ondernemingstrategie, beter tegnologiebeplanning en seleksie van nuwe tegnologieƫ, die effek op 'n onderneming se kultuur en klimaat, koppeling na 'n onderneming se organisatoriese en omgewingsevolusie, en voordele verkry deur konvergensie en samewerking. Deur 'n ondersoekende raamwerk te gebruik, word daar getoon dat die strategiese dryfvere koppel om 'n onderneming se prestasie te verbeter en sodoende 'n mededingende voordeel te skep. Die raamwerk word getoets en hipoteses geformuleer waarna aanbevelings oor verdere navorsing aan die hand gedoen word.

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/22/1/EJC46274
2011-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error