1887

n South African Journal of Industrial Engineering - The Toyota Production System's fundamental nature at selected South African organisations - a learning perspective

USD

 

Abstract

The Toyota Production System (TPS) has been cited as being the pinnacle of continuous improvement approaches in manufacturing organisations, and many models of the TPS are well known. However, some authors question the effectiveness of established approaches, and propose Bateson's theory of learning to be an effective way to explain phenomena like the TPS. This paper investigates the degree to which TPS elements are found in selected South African organisations. It constructs a model of the TPS using Bateson's theory of learning as a framework. The adoption of TPS elements is investigated through multiple qualitative case studies in seven organisations. The analysis follows a clustering and cross-case approach combined with pattern matching. While elements vary in their use, the selected organisations practise the TPS substantially less than the model advocates, with the model being least practised in low volume job/batch manufacturing. Product-process differences and higher levels of the TPS model may clarify peculiar outcomes.

Die Toyota Vervaardigingstelsel (TPS) word deur sommige beskou as die toppunt van volgehoue-verbetering metodes tans in gebruik deur veral vervaardigingsmaatskappye, en teorieë oor die stelsel is welbekend. Sommige kenners reken egter die huidige verstaan van die TPS skiet tekort in sekere aspekte, en stel Bateson se teorie oor hoe mense leer voor as 'n beter manier om 'n fenomeen soos die TPS te verstaan. Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die basiese aard van die TPS by geselekteerde Suid-Afrikaanse organisasies. Bateson se teorie word as 'n raamwerk gebruik om 'n model van die TPS op te stel. Kwalitatiewe gevallestudies, waaraan sewe organisasies deelneem, word gebruik om data in te samel. Die analise volg 'n groepering en kruisondersoek benadering tesame met patroon-ontleding om tot 'n gevolgtrekking te kom. Elemente van die model word wisselend toegepas en aansienlik minder as wat die TPS model voorhou, met die minste toepassing gevind in lae volume / lot-vervaardiging omgewings. Interessante uitkomste word moontlik verduidelik deur produk-proses vergelykings asook die toepassing van die hoër vlakke van die TPS model soos opgestel.

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/24/1/EJC136999
2013-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error