1887

n South African Journal of Industrial Engineering - Determining the suitability of a business process modelling technique for a particular application : case study

USD

 

Abstract

Organisations formally define and document their business processes in order to understand them and, subsequently, to enable continuous development, improvement, and management. Organisations can use business process modelling (BPM), which represents the design of graphical models that portray their business processes, to define and document their business processes formally. It is difficult, however, to select a suitable BPM technique in support of a specific application of BPM, owing to the considerable number of existing BPM techniques, the impact of their varying capabilities, and the lack of available formal measures to support evaluations of their suitability for specific modelling applications. This article presents a measurement framework to evaluate the usefulness of BPM techniques in specific modelling applications. It also presents the use of this measurement framework to determine an applicable BPM technique that can be applied in a specific modelling case.

Organisasies definieer en dokumenteer hulle besigheidsprosesse op 'n formele wyse om hulle prosesse te verstaan en gevolglik hulle deurlopende ontwikkeling, verbetering en bestuur te bemagtig. Ten einde die uitvoering van hierdie aktiwiteit aan te spreek, kan organisasies besigheidsprosesmodellering gebruik om grafiese modelle van hulle besigheidsprosesse te ontwerp. Daar word egter kennis geneem dat dit moeilik is om 'n geskikte besigheidsprosesmodellering tegniek te kies ter ondersteuning van 'n spesifieke toepassing van besigheidsprosesmodellering. Dit is weens die groot hoeveelheid bestaande besigheidsprosesmodellering tegnieke, die impak van hulle verskillende vermoëns, asook die gebrek aan formele maatstawwe om toe te pas om hulle bruikbaarheid vir sekere modellering aanwendings te bepaal. Die artikel stel verder maatstawwe voor vir evaluering van die bruikbaarheid van besigheidsproses modellering tegnieke vir sekere modellering aanwendings. Dit wys ook die gebruik van hierdie metings raamwerk om 'n geskikte besigheidsproses modellering tegniek vir 'n spesifieke modellering toepassing te bepaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/26/1/EJC172197
2015-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error