1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Pregnancies at school : discipline versus discrimination

USD

 

Abstract

Skoolkinders wat swanger raak, is 'n ernstige problem in baie Suid-Afrikaanse skole. As uiteindelike strafmaatreël word sulke leerders gewoonlik geskors of uit die skool gesit. Sodra dit gebeur, raak die dissiplinê re kwessie ook 'n menseregtekwessie. Hierdie artikel kyk na die probleem van skorsing vanuit 'n regsoogpunt deurdat mensereg-aspekte en geslagsdiskriminasie teen (vroulike) swanger leerders, in die besonder ondersoek word. Tydens die ondersoek word daar na beide regspraak en wetgewing gekyk. Nadat die regsposisies van Amerika en Brittanje onderskeidelik ondersoek is, word enkele voorstelle gemaak oor hoe die kwessie moontlik hier in Suid-Afrika anders aangepak kan word. Die feit dat dié jurisduksies onder meer permanente forums het wat soortgelyke kwessies hanteer, word byvoorbeeld uitgelig. Ten slotte word ook beklemtoon dat nie net die instel van instansies noodsaaklik is om die problem effektief aan te spreek nie, maar ook dat 'n beleid geformuleer moet word en dat groter bewuswordingsaksies geloods moet word - dus, 'n allesomvattende program van aksie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/14/1/EJC54467
2003-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error