1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Some comments on the status of customary law in relation to the Bill of Rights

Volume 14, Issue 1
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Die status van die gewoontereg in Suid-Afrika was nog altyd `n omstrede kwessie. Dit is vir die eerste keer formeel in terme van artikel 11(1) van die Swart Administrasiewet 38 van 1927 erken. Hierdie artikel is deur artikel 54A van die Wet op Landdroshowe 32 van 1988 herroep, wat op sy beurt deur artikel 1 van die Wysigingswet op die Bewysreg 45 van 1988 herroep is. <br>Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 200 van 1993 en die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 maak vir die indirekte erkenning van die gewoontereg voorsiening deur te bepaal dat die howe die gewoontereg moet toepas wanneer dié reg van toepassing is en deur die erkenning van die instelling van tradisionele leierskap. Dit is verder duidelik dat die toepassing en erkenning van die gewoontereg onderhewig aan die bepalings van die 1996-Grondwet gestel is. Wat egter onduidelik is, is die omvang van die Handves van Regte by die toepassing van die gewoontereg. <br>Hierdie artikel poog om 'n bydrae te lewer tot die debat met betrekking tot die status van die gewoontereg met toepassing van die Handves van Regte, soos vervat in die 1996-Grondwet.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/14/1/EJC54469
2003-01-01
2017-04-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error