1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Raising the Bar : a note on pupilage and access to the profession

USD

 

Abstract

Soos dit tans daar uitsien, is die aard van pupilskap onbevredigend. Dit bly egter beter as geen pupilskap. Hopelik sal pupilskap ook enige regressie na Derde Wêreld-middelmatigheid oorleef. Intussen moet nougesette streng en ondubbelsinnige kwalifiserende toelatingsvereistes vertroue by die gemeenskap inboesem wanneer hulle hul keuse uit lede van die professie uitoefen. Dit is moontlik die rede hoekom die saamsnoer van intellektuele bydraes moet plaasvind: die professie as regsopleidingsinstansies behoort in 'n skeppende vennootskap betrokke te raak, gerig op die daarstelling van 'n samehangende en geloofwaardige stelsel van regsopleiding en -eksaminering.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/14/2/EJC54484
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error