1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The virtual reality of child pornography

USD

 

Abstract

Die debat oor die verbod op virtuele of rekenaar-geproduseerde kinderpornografie is onlangs weer aangevuur deur die kontrasterende beslissings van die hoogste howe in die VSA en Kanada. Waar die Amerikaanse hof die argument dat daar 'n verband tussen virtuele kinderpornografie en die seksuele misbruik van kinders bestaan, verwerp het, het die Kanadese hof in teenstelling die leed wat virtuele kinderpornografie kan veroorsaak, erken, en daarom die verbod op die verspreiding en publikasie van hierdie tipe kinderpornografie gehandhaaf. Hierdie twee beslissings sal na alle waarskynlikheid 'n groot rol speel indien die Suid-Afrikaanse regbank oor die grondwetlikheid van die bepalings van die Wet Op Films en Publikasies 65 van 1996, wat die besit van virtuele kinderpornografie verbied, moet besluit. In die lig van die toenemende aantal voorvalle van seksuele geweld teen kinders in dié land, behoort die Suid-Afrikaanse howe die regte van kinders, soos verskans in artikel 28 van die Grondwet 108 van 1996, bo dié van die pedofiel se reg tot vryheid van uitdrukking, te stel.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/14/2/EJC54485
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error