1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The influence of Al-Ghazali and Ibn Sina on Descartes

USD

 

Abstract

Hierdie artikel handel oor die invloed van twee Middeleeuse Moslem-regsfilosowe, naamlik Ibn Sina en Al-Ghazali, op die denkrigting wat Descartes, die bekende Franse filosoof, gevolg het. Die artikel beweer dat reghistorici tans die bydrae van Islamietiese regsdenke tot Europese regsfilosofie moet heroorweeg. <BR>Na 'n kort bibliografiese beskrywing van elk van die filosowe, bespreek die artikel Descartes se kennisleer, insluitende sy skeptisisime, dualisme en die bestaan van God. Daarna word die invloed van die Islamietiese skrywers op elk van die aspekte van Descartes se kennisleer bespreek. <BR>In die lig van bogenoemde word die slotsom bereik dat daar min oorspronklikheid in Descartes se basiese denke was.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/14/3/EJC54497
2003-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error