1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - ''Should the playing fields be levelled?'' Revisiting affirmative action in professional sport (part one)

USD

 

Abstract

Hierdie is die eerste deel van 'n artikel in drie dele, waarin 'n evaluering van die toepassing van regstellende aksie in professionele spansport onderneem word. Die eerste deel bevat inleidende opmerkinge oor die algemene toepassing en regverdiging van regstellende aksie en die toepaslike arbeids- en sportwetgewing; waarna daar gepoog word om die spesifieke toepassing van regstellende aksie (veral in die vorm van rasgebaseerde kwotas van professionele spelers in spanne) krities te ondersoek. Deurlopend sal klem gelê word op die unieke eienskappe en behoeftes van professionele sport in hierdie verband. Die derde deel van die artikel sal poog om die toepassing van regstellende aksie in hierdie konteks te toets teen die bepalings van die Grondwet en toepaslike arbeidswetgewing, veral in die lig van 'n kritiese evaluering van die onderskeie belange wat opgeweeg moet word in die transformasie van professionele sport.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/1/EJC54507
2004-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error