1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Revisiting the transitional arrangements of The Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002 and the constitutional property clause : an analysis in two parts

USD

 

Abstract

Wysigings aan die onlangs uitgevaardigde Wet op Ontwikkeling van Minerale en Petroleum Hulpbronne noodsaak 'n herbeskouing van die oorgangsbepalings van die Wet. Hierdie bydrae het ten doel om die aard en inhoud van die regte wat deur die oorgangsbepalings geraak word te analiseer, en die effek van die oorgangsbepalings op sodanige regte teen die grondwetlike eiendomsklousule te toets. Die analise is gestruktureer in twee aparte afdelings. Deel een het 'n vergelyking van ''ou orde'' regte en die nuwe regte in terme van die Wet behels. Meegaande deel twee fokus op grondwetlikheidskwessies. Dit verskaf 'n oorsig oor die relevante bepalings van die grondwetlike eiendomsklousule. Die strekwydte van die klousule, samehang tussen die eiendomsklousule en die algemene beperkingsklousule, sowel as die verskillende kategorieë inbreuke op eiendom in terme van die Grondwet, word bespreek. Hierna word die algemene beginsels rakende grondwetlike eiendomsbeskerming en -regulering toegepas op die verskillende probleemsituasies wat reeds in deel een van hierdie bydrae geïdentifiseer is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/1/EJC54512
2004-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error