1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The legal status of a Muslim wife under the law of succession : is she still a whore in terms of South African law?

USD

 

Abstract

Die erkenning van Islamitiese huwelike in Suid-Afrikaanse huwelike was en is nog altyd 'n omstrede kwessie. In verskeie hofbeslissings is reeds geweier om die geldigheid van Islamitiese huwelike te erken as gevolg van die potensieel-poligame aard daarvan en die nie-nakoming van die Huwelikswet 25 van 1961. Die nie-erkenning van hierdie tipe huwelike bring verskeie nadelige gevolge vir die partye tot die ''huwelik'' mee. Byvoorbeeld, in <I>Ismail v Ismail&lt;/I&gt; 1983 1 SA 1006 (A) is beslis dat 'n Moslem eggenote nie op onderhoud na ontbinding van die huwelik geregtig is nie en in <I>S v Johardien&lt;/I&gt; 1990 1 SA 1026 (C) het die hof beslis dat 'n Moslem eggenote nie kan weier om in 'n kriminele saak teen haar man te getuig nie. Verskeie voorbeelde word in die regspraak aangetref waar benadeelde Moslem partye gepoog het om verligting by die howe te kry. 'n Onlangse beslissing van die Kaapse HoëHof, <I>Daniels v Campbell&lt;/I&gt; NO 2003 JOL 11190 (C) is juis so´ 'n voorbeeld. In hierdie aantekening word die feite van hierdie saak kortliks bespreek. Daarna volg 'n assessering van die mees belangrikste kwessies waaroor die hof beslis het en ten slotte word enkele opmerkings oor moontlike tekortkominge in die uitspraak gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/2/EJC54517
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error