1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - South African law and child prostitution : an overview

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word bestaande wetgewing wat kinderprostitusie reguleer vanuit 'n kriminologieperspektief beoordeel. Die Wet op Seksuele Misdrywe, Wet 23 van 1957 (gewysig in 1998), die Suid-Afrikaanse Konstitusie, Wet 108 van 1996 en die Kindersorgwet, Wet 74 van 1983 (gewysig in Wet 19 van 1999) wat seksuele oortredings teenoor kinders as ook kinderprostitusie reguleer, word krities geëvalueer. Projek 107 van die Suid-Afrikaanse Regskommissie, die Wet op Gesinsgeweld, Wet 116 van 1998 en die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad, Wet 121 van 1998 word as riglyne gebruik om verskillende aanbevelings te maak waarvolgens die seksuele uitbuiting en prostituering van kinders in Suid- Afrika gereguleer kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/2/EJC54518
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error