1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - To revolt against present sex and gender images : feminist theory, feminist ethics and a literary reference

USD

 

Abstract

Die artikel behels 'n soeke na 'n etiek van verskil wat op 'n nie-essensialistiese, nie-rigiede en vloeiende wyse met verskille tussen mense kan omgaan. Die skrywer ondersoek die openbare beeld van vrou as versorger en moeder krities met verwysing na feministiese teorieë. Sentraal tot haar argument is veral Simone Weil se etiese fokus op aandagtigheid &lt;I&gt;(attention)&lt;/I&gt; en Drucilla Cornell se herformulering van 'n etiek van sorg na etiese ooreenstemming <I>(ethical attunement)</I>. Afrikaanse skrywer J van Melle se paradoksale beskrywing van vroue en mans en wat beskou kan word as 'oop' en 'onbeslote' momente in sy werk kan as riglyne vir so 'n etiek van verskil dien.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/2/EJC54524
2004-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error