1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - States' rights human and peoples' rights in international law : sovereign immunity and universal jurisdiction before the International Court of Justice

USD

 

Abstract

Hierdie artikel handel oor die status van die regte van state en die regte van mense in die internasionale reg. Daar word spesifiek ondersoek ingestel na die onlangse regspraak van die Internasionale Hof in <I>Democratic Republic of Congo v Belgium&lt;/I&gt; en <I>Republic of Congo v France</I> waar soewereine immuniteit in konflik was met universele jurisdiksie. Die standpunt word gehuldig dat ten spyte van die vooruitgang wat daar is in die bevordering en beskerming van menseregte en die erns wat gemaak word met nasies en individue, Internasionale Reg nog steeds hoofsaaklik die reg van onafhanklike state bly, en dat hierdie state die´ reg se primêre teikengroep is en waarskynlik ook sal bly.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/3/EJC54533
2004-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error