1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - ''A place to call home'' : temporary sanctuary in Australia - lessons for South Africa

USD

 

Abstract

Hierdie artikel bespreek die konsep tydelike asiel in internasionale reg. Deur die Australiese vlugtelingkwessie as 'n toetsgeval te gebruik, word die praktiese uitvoering van hierdie idee geëvalueer. In besonder word daar gekyk na die regte verskuldig aan persone aan wie tydelike status in Australië toegestaan is. Daar word ook gekyk na die implikasies op beleid en in die praktyk van die Australiese migrasie-regime vir die ooreenstemmende situasie in Suid-Afrika. Die artikel demonstreer dat die Australiese asielstelsel te kort skiet, gemeet aan internasionale norme. Verder word daar aangevoer dat dit 'n gevaarlike voorbeeld is vir ander gasheerstate om na te volg. Lande wat asiel bied, moet eerder praktiese maatreëls aanvaar wat gedwonge asielsoekers sal beskerm en wat die redes sal aanspreek waarom hierdie mense vanuit hulle eie lande wegvlug.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/15/3/EJC54536
2004-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error