1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Land tenure dealing with Swazi nation land in the Kingdom of Swaziland

USD

 

Abstract

"Swazi nation land" vestig in die koning en regte daarop word deur die gemeenskap gehou. Die koning ken die reg om grond te gebruik aan die tradisionele leiers toe wat dit op hulle beurt toewys aan hulle onderdane. Alvorens die reg verkry kan word om grond te gebruik, moet die persoon 'n onderdaan van 'n tradisionele leier in 'n bepaalde gebied wees. <br>Lidmaatskap word verkry deur geboorte of deur 'n proses wat as kukhonta (trouverpligting) bekend staan en waardeur bande van trou tussen die tradisionele leiers en hulle onderdane gevestig word. <br>Eienaarskap oor hierdie grond is onbekend en die grond kan nie verkoop word nie. Dit word hoofsaaklik vir woon- en landboudoeleindes deur die gemeenskap as geheel gebruik. Die verlies van die gebruik van die grond vind plaas deur vrywillige afstanddoening daarvan of deur verbanning uit die gebied van die tradisionele leier.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/1/EJC54544
2005-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error