1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Biosphere reserves : the Kogelberg Biosphere Reserve

USD

 

Abstract

In die eerste gedeelte van hierdie algemene oorsig-artikel word die herkoms, aard en ontwikkeling van die biosfeer reservaat-begrip verduidelik. Hierdie uiteensetting dien as grondslag vir die tweede gedeelte wat handel oor die Kogelberg Biosfeer Reservaat. Hierdie is die eerste sodanige reservaat in Suid-Afrika (sedertdien is drie verdere biosfeer reservate geskep) en is eers in 1998 tot stand gebring, alhoewel daar reeds vanaf die middel 1970s internasionaal voorsiening gemaak word vir die skepping van biosfeer reservate. Die ontstaan en belangrikheid van die Kogelberg Biosfeer Reservaat word bespreek en daar word gewys op gevare wat die reservaat bedreig en 'n analise word gedoen van probleme wat saamhang met die bestuur van die reservaat en met die nakoming van die riglyne wat biosfeer reservate kenmerk.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/1/EJC54548
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error