1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - An initial assessment of English commonholds

USD

 

Abstract

Die inwerkingtreding van die Commonhold and Leasehold Reform Act 2002 het 'n nuwe fase ingelei vir woonsteleiendom ("freehold apartments") in Engeland. Die wet maak voorsiening vir eienaarskap van dele met spesiale statutêre kenmerke - bekend as deeleiendomsreg ("commonhold tenure"). Die doel van die artikel is eerstens om redes te verskaf waarom langtermynhuur in onguns verval het en kommentaar te lewer oor die invloed wat die afname in langtermynhuurpag-stelsels op die ontwikkeling van deeleiendom ("commonhold") gehad het. Verder word die oprigting en bestuur van deeleiendomskemas bespreek, sowel as die aard van die regte van die eienaars van eenhede. Hierdie wetgewing verteenwoordig 'n poging vanaf owerheidsweë om die probleme in die huurpagpraktyk met betrekking tot die onbevredigende wyse waarop geboue onderhou word en die betaling van buitensporige heffings ("ground rent") deur paghouers uit te skakel.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/3/EJC54565
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error