1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Constructing "public land" : the role of "publicly" owned land in the delivery of public policy objectives

USD

 

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die probleme wat opduik wanneer grond wat besit word deur staatsowerhede gereguleer word deur sakeregtelike beginsels wat gemik is op individuele grondbeheer. Omdat staatsowerhede grond besit in presies dieselfde kapasiteit as enige ander private regsubjek, word die staat se vermoë om meer doeltreffend gebruik te maak van 'n betrokke grondstuk gekortwiek vanweë die groter verpligtinge en beperkings wat die staat opgelê word. Veral die publiekregtelike meganisme van geregtelike hersiening om staatsmag te beperk verminder die Staat se bevoegdhede in vergelyking met die van 'n gewone grondeienaar. Dit lei tot onderkapitalisering van 'n belangrike staatsbate. Daarom is dit nodig om die begrip van eiendomsreg te herkonseptualiseer, deur na alternatiewe modelle te kyk. In die artikel word verskeie moontlikhede in hierdie verband bespreek en geëvalueer, ten einde 'n doeltreffender model te identifiseer waarbinne staatsgrond bestuur en ontwikkel kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/3/EJC54572
2005-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error