1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Recent developments in case law regarding neighbour law and its influence on the concept of ownership

USD

 

Abstract

Hierdie artikel neem 'n aantal resente uitsprake oor die burereg in oë nskou ten einde die effek daarvan op die eiendomsregbegrip te bepaal. Die oogmerk is om vas te stel of eiendomsreg in die afgelope aantal jare 'n radikale verandering ondergaan het, of nie. Dit wil voorkom of die klem steeds val op die individualistiese aard van eiendomsreg. <BR>Die regspraak ten aansien van oorlas stem grotendeels met gevestigde beginsels ooreen. Redelikheid is steeds die onderliggende basis vir die toetsing van bure se optrede teenoor mekaar. <BR>Die wyse waarop oorskrydings in die regspraak hanteer word, blyk onbevredigend te wees. Dit wil voorkom of daar meer geredelik van bure verwag word om oorskrydings te duld, as wat sodanige oorskrydings verwyder moet word. Enersyds dui dit op 'n verskraling van die eiendomsbevoegdhede van die persoon op wie se grond oorskry word, andersyds, dui dit op 'n uitbreiding van die oorskryder se eiendomsbevoegdhede. Die praktiese bevele wat deur die howe gegee word is ook nie altyd bevredigend nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/3/EJC54573
2005-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error