1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - What a condition would men be in! (three cases on prescription and adverse possession)

USD

 

Abstract

Hierdie artikel fokus op die vraag of 'n blote okkupeerder of titelhouer soos 'n huurder 'n beroep op verkrygende verjaring kan doen waar hy na aanvanklike okkupasie van die saak sy posisie verander deur 'n eienaarsbedoeling te vorm. Die ondersoek konsentreer dus op die vraag na <I>"adverse possession"&lt;/I&gt; as 'n vereiste vir verjaring. Die vraagstuk word bespreek aan die hand van die Engelse saak van <I>Pye v Graham</I>, waarin drie vereistes gestel vir die verkryging van titel deur <I>"adverse possession."&lt;/I&gt; Daar word veral klem gelêop die hantering van hierdie vereistes in verskeie instansies van die hof, en die toepaslikheid al dan nie van verskeie stukke wetgewing. Die probleem voorhande word vergelyk met die posisie in die Romeinse Reg en die siviele regstelsels van die Europese kontinent. Daar word veral verwys na die beslissing van die Hollandse &lt;I&gt;Hoge&lt;/I&gt; &lt;I&gt;Raad&lt;/I&gt; in die saak van die Stad van Nijmegen. Die gevolgtrekking is dat waar daar nie 'n leerstuk van <I>"adverse possession"&lt;/I&gt; is nie, iets soortgelyks geskep behoort te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/3/EJC54574
2005-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error