1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - transferees in Scotland : the case of a registered "offside goal"

USD

 

Abstract

Die sekerheid van titel wat die Skotse <I>Land Registration Act&lt;/I&gt; 1979 verleen aan 'n transportnemer word in hierdie artikel bespreek. Die vertrekpunt is die situasie van 'n mala fide transportnemer met kennis van 'n derde se voorgaande eis vir registrasie. Wat akteregistrasie betref, moet gepoog word om 'n balans te vind tussen die sekuriteit van die grondregister as akkurate weergawe van die posisie aangaande saaklike regte in grond en die toeganklikheid van die register waar rektifikasie ter sprake is, om te verseker dat die korrekte regsposisie gereflekteer word. <BR>Alhoewel artikel 9 van die Skotse <I>Land Registration Act&lt;/I&gt; voorsienig maak vir rektifikasie van die grondregister, kan dit slegs geskied onder sekere spesifieke omstandighede. In hierdie artikel word daar geargumenteer dat 'n registrasiestels oop behoort te wees vir regstellings in gevalle van gebrekkige verkryging. Alhoewel daar in die artikel kommentaar gelewer word oor die posisie in die Suid-Afrikaanse Reg word die probleem primêr bespreek vanuit die perspektief van die Skotse Reg. Daar word aangetoon dat sekerheid van titel ten alle koste 'n paradoksale werking kan hê en vanuit 'n beleidsoogpunt twyfelagtig is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/16/3/EJC54575
2005-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error