1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - ''Genes 'R' Us'' : a critique of genetic essentialism

USD

 

Abstract

Genetiese essensialisme is 'n reduksionistiese voorstelling van die mens as die somtotaal van sy of haar genetiese samestelling. Hierdie artikel ondersoek, aan die hand van die sogenaamde X-Y-kontroversie van die sewentigerjare, die verskynsel van genetiese essentialisme van naderby. Dit is duidelik dat 'n geneties-essensialistiese beeld van die mens 'n beduidende invloed op fundamentele waardes en idees waarop ons samelewing gebou is, het wat outonomie, individuele morele, sosiale, en kriminele verantwoordelikheid beklemtoon. Die verhouding tussen wetenskap en etiek word vlugtig bespreek, waarna die vraag of genetiese inligting enigsins van ander tipes gesondheidsinligting verskil, aangespreek word. In die finale instansie word aan die hand gedoen dat omvattende en bevredigende regs-etiese bespreking oor genetiese navorsing slegs moontlik is indien ons bewus gemaak word van die kulturele en sosiale dinamika wat hierdie tipe debatte beïnvloed.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/17/2/EJC54594
2006-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error