1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Parental rights and responsibilities in the Children's Bill 70D of 2003

USD

 

Abstract

Hierdie bespreking lewer kommentaar op die bepalings rakende ouerlike gesag in die Children's Bill 70D-2003. Dit ondersoek die nuwe terminologie vir ouerlike gesag en ouerlike regte soos deur die wetsontwerp voorgestel asook die substantiewe veranderinge in die inhoud van ouerlike gesag. Spesifieke aandag word aan die bepalings rakende ongetroude vaders en geskeide ouers gewy. Die gevolgtrekking is dat verskeie aspekte van hierdie bepalings moontlik onkonstitusioneel kan wees omdat dit nie die beste belange van kinders uitdruklik bevorder nie. Ander bepalings mag ook moontlik op grond van seksuele orientasie diskrimineer.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/17/3/EJC54600
2006-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error