1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Beyond legal metanarratives : the interrelationship between storytelling, and care

USD

 

Abstract

Modernistiese gesprekvoerings verdoesel die politieke, sosiale en ekonomiese gesag van die reg en is van kardinale belang vir die behoud van die . Hierdie gehegtheid aan formele regulasies, bestaande wetlike tekste en 'n wetsvererende kultuur is uiters eksklusief en daarom is dit noodsaaklik om kritiese gesprekke te voer wat tot herskeppende regsdenke kan lei. My argument is dat verskillende stemme tot swye gedwing is deur hierdie lewensbeskouing. Om nuwe moontlikhede en 'n nuwe toekoms te herskep moet daar dringend na die stories van vroue en ander buitestaanders geluister word. So sal mense hul tuiste vind in die post-apartheid konteks. Die erkenning van meer etiese benaderings van die reg skep die ruimte en speling nodig om verby die liberale wettiesheid na post-liberale vertolkings van die wettereg, die Grondwet en die reg op geslagsgelykheid te beweeg. Gevolglik konsentreer ek op navorsing oor die onderlinge verband tussen die etiek van besorgdheid en omgee, feministiese menings en beginsels, die menslike deernis en erbarming van , en die verhale van gister en vandag wat oordeel buigsamer en minder eensydig maak. Dan sal dit moontlik wees dat dinge op 'n ander, 'n beter, manier gedoen sal word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/1/EJC54612
2007-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error