1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The case and its implications for measures affecting genetically modified organisms

USD

 

Abstract

Suid Afrika is in die voorste geledere op die gebied van die ontwikkeling van biotegnologie en spesifiek die ontwikkeling van geneties-gemodifiseerde organismes (GMOs). Daar is egter toenemende weerstand teen die ontwikkeling en invoer van GMOs. Verskeie nie-regeringsorganisasies het oproepe gedoen vir 'n moratorium op GMO-ontwikkeling en -invoere, en Suid Afrika het intussen 'n moratorium geplaas op klarings vir nuwe geneties gemodifiseerde produkte vir gebruik as voedsel of veevoedsel.


Hierdie bydrae bespreek die onlangse beslissing in oor biotegnologiese produkte. In hierdie saak is bevind dat die Europese Unie se moratorium in stryd is met die reëls van die Wêreldhandelsorganisasie (WHO), spesifiek wat betref die prosedurele aspekte daarvan. In die lig van hierdie beslissing word die Suid Afrikaanse moratorium ondersoek en word bepaal of dit moontlik die WHO reëls kan oortree.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/1/EJC54613
2007-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error