1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Divine and human reason in Stoic philosophy, Ibn Rushd and St Thomas : the common threads

USD

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om die idees van Goddelike Rede en menslike rede kortliks te ondersoek en om die gesamentlike idees en waardes wat in hierdie verband in die Stoïsynse, Islamitiese en Christelike tradisies te vinde is, aan te toon. Wat die Islamitiese denke betref, is die fokus op een van die grootste Moslem denkers van die Middeleeue, Ibn Rushd, wat die harmonisering van Goddelike Rede en menslike rede in sy , uiteengesit het. Wat die Christelike denke betref, is die fokus op Thomas Aquinas. Daar work aangedui hoe hy Goddelike Rede met menslike rede geharmoniseer het deur sy klassifikasie van die reg in vier vorms van rede. Sy begrip van die beginsel van natuurlike morele reg word ook in hierdie verband bespreek. Hopelik sal hierdie uiteensetting van veral die begrip van rede en die harmonisering van Goddelike Rede en menslike rede, bydra tot groter harmonie tussen die Christelike en Islamitiese gemeenskappe wêreldwyd.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/2/EJC54623
2007-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error