1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - The Literary Judge

USD

 

Abstract

Alhoewel die idee van 'n "literêre" regter ("literary judge") reeds vir 'n geruime tyd in die Amerikaanse regswêreld bekend is, het dit tot dusver min aandag van Suid-Afrikaanse regsgeleerdes geniet. Hierdie artikel argumenteer dat Albie Sachs, regter in die Grondwetlike Hof, by uitstek Suid-Afrika se "literêre" regter is. Sy outobiografiese materiaal weerspieël nie net 'n identiteit gevorm deur literatuur nie, maar bowenal is sy uitsprake literêr in dié sin dat hulle, gemeet aan die standaarde van die tradisionele regskundige skryfpraktyk, blyke lewer van onkonvensionele retoriese formulerings en 'n etiese bewussyn wat eerder met literatuur verbind kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/2/EJC54626
2007-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error