1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Share value shifting : a comparison between the anti-avoidance provisions in South African and Australian tax legislation

Volume 18, Issue 2
  • ISSN : 1016-4359
USD

 

Abstract

Belastingvermyding in die vorm van waardeverskuiwingsreëlings met betrekking tot aandele skep 'n bedreiging vir die integriteit van die Suid-Afrikaanse kapitaalwinsbelastingbedeling. As teenvoeter hiervoor bevat die Agtste Bylae tot die Inkomstebelastingwet, 58 van 1961 teenvermydingsbepalings wat daarop gemik is om hierdie vorm van belastingvermyding aan te spreek. Die artikel vergelyk hierdie bepalings met soortgelyke bepalings in die Australiese belastingwetgewing en identifiseer twee tekortkominge in die Suid-Afrikaanse bepalings: eerstens is die bepalings nie na wense met die res van die Agtste Bylae geïntegreer nie en tweedens is die omvang van die bepalings te beperk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/2/EJC54627
2007-01-01
2017-05-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error