1887

n Stellenbosch Law Review = Stellenbosch Regstydskrif - Derrida, the conditional, and the unconditional

USD

 

Abstract

In sy onlangse boek, , gee Johan van der Walt 'n duidelike uiteensetting van die moontlike impak van onder andere Jacques Derrida se denke op die reg. In hierdie artikel word die boek krities geanaliseer en word daar aangetoon dat Derrida se tekste vir 'n ander interpretasie oopstaan. Met verwysing na 'n aantal temas word aangetoon dat Derrida se denke meer verreikend is as in Van der Walt se model. Die onvoorwaardelike speel byvoorbeeld in Derrida se denke 'n kardinale rol terwyl dit bykans afwesig is in Van der Walt se model. Van der Walt beklemtoon die noodsaaklikheid van pluraliteit en die onmoontlikheid van versoening tussen verskillende sienings van die reg in 'n bepaalde saak. So 'n benadering kan konserwatiewe politieke gevolge inhou. 'n Ander interpretasie van Derrida, waar die onvoorwaardelike voorop staan, hou meer belofte in vir 'n na-apartheid regsteorie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_slr/18/2/EJC54628
2007-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error