1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Cannabis, religious observance and the South African bill of rights

USD

 

Abstract


Die drie onlangse uitsprake van die Kaapse hoëhof, die hoogste hof van appèl en die konstitusionele hof, onderskeidelik, aangaande die gebruik van dagga deur Rastafariërs as deel van hul godsdiensbeoefening word bespreek. Die uitsprake word vergelyk en ontleed aan die hand van die proporsionaliteitskriteria soos voorsien deur artikel 36 van die grondwet van Suid-Afrika van 1996. Die gevolgtrekking word gemaak dat die verbod op die gebruik van dagga geregverdig was in die lig van die heersende omstandighede van die Suid-Afrikaanse samelewing. Die beperking op die tersaaklike godsdiensbeoefening was dus grondwetlik.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/1/EJC54820
2003-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error