1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Unjust enrichment issues in triangular situations of defective cashless payments - the German approach in comparative perspective

USD

 

Abstract


In hierdie artikel word die problematiek van foutiewe kontantlose betalings, in besonder kredietoordragte, op regsvergelykende wyse aangespreek. Die skrywer ondersoek die driehoekige verhouding tussen die debiteur, die bank en die krediteur wat, weens foutiewe betaling, tot die ongegronde verryking van een van die partye lei. Die skrywer onderskei tussen sogenaamde "valse" en "ware" gevalle van foutiewe kredietoordragooreenkomste. In laasgenoemde gevalle stel hy voor dat die reëls soos ontwikkel in Duitse wetgewing en regspraak aangewend word, naamlik die "noukeurige ondersoek"-reël, die "vryheid van die nie-opsteller"-reël en die "toerekenbare skyn"-reël. Die skrywer vergelyk die Duitse stelsel met die Romaanse en Anglo-Amerikaanse stelsels en kom tot die gevolgtrekking dat 'n wye aanvaarding van bogenoemde drie reëls 'n positiewe invloed op internasionale bankwese sal hê.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/1/EJC54822
2003-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error