1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The human rights side of the human genome

USD

 

Abstract


In die jongste tyd het die fasinerende resultate van die biotegnologiese revolusie kommentatore in verskillende dissiplines van die menswetenskappe tot nadenke begin stem. In die sentrum van die debat staan die praktyke en potensiële gevolge van navorsing oor die gebruik van menslike stamselle wat oor die vermoë beskik om in meer as een vorm van mesnlike weefsel te ontwikkel. Waarskynlik die mees kontroversiële aspekte van hierdie ontwikkeling is die potensiaal van menslike kloning en die status van die menslike genoom. Dat die regswetenskap by hierdie ontwikkelinge agter geraak het, word algemeen erken, met die gevolg dat daar tans op internasionale sowel as regionale vlak 'n geskarrel is om norme en standaarde vir biotegnologiese navorsing op hierdie gebied aanvaar te kry met die opdrag dat state by wyse van nasionale wetgewing en ander maatreëls daaraan gevolg moet gee. In hierdie artikel word hoofsaaklik klem gelê op die stappe wat UNESCO en die Europese Unie geneem het om tekortkominge in die Suid-Afrikaanse regsposisie uit te wys.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/1/EJC54825
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error