1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Borgstelling, verjaring en verwarring : aantekeninge

USD

 

Abstract

Borgstelling word van oudsher met argwaan bejeën. Die waarskuwing van die wyse vader aan sy seun, verwoord minstens die pynlike ervaring van menige borgsteller: Moenie borg staan nie! (Sien bloot die talle waarskuwings in die verband opgeneem in 6:1-5; 11:15; 17:18 en 22:26-27.) Die daaglikse benutting van borgstelling in die handelsverkeer ten spyte van daardie welmenende waarskuwings dui daarop dat die renons in borgstelling nie deur skuldeisers wat aandring op bykomstige sekerheid gedeel word nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/2/EJC54831
2003-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error