1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - South Africa and international human rights agreements : procedure, policy and practice (part 1)

USD

 

Abstract


Hierdie artikel, die eerste van twee dele, stel ondersoek in na die rol wat staatsdepartemente sedert die inwerkingtreding van die 1993 grondwet gespeel het ten einde Suid-Afrika tot ses prominente internasionale menseregte konvensies te verbind en die voortvloeiende internasionale verpligtinge te implementeer. Die optrede van die onderskeie departemente word gemeet teen die riglyne soos gestel deur amptelike regeringsbeleid. Die verloop van gebeure oor die afgelope agt jaar toon dat beleid telkens aangepas moes word om wisselvallige en oneffektiewe optrede van staatsdepartemente te verreken.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/2/EJC54836
2003-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error