1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - A brief descriptive analysis of the Anglo-American right to silence

USD

 

Abstract


Die reg op stilswye en die gepaardgaande priviligie teen self-inkriminasie is 'n fundamentele beginsel binne die adversiewe-akkusatoriese strafproses. Nogtans is die aanwending en trefwydte van die beginsel onderhewig aan 'n groot mate van konseptuele en semantiese verwarring. Hierdie artikel bevat 'n kort beskrywing van die aard van die reg gesien teen die agtergrond van 'n nutsteorie en die natuureg. Die onderskeie filosofiese denkrigtings wat die beginsel onderlĂȘ en wat die beginsel kritiseer word ondersoek binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse, Amerikaanse en Engelse gemeenregtelike en grondwetlike definisies. Die hoofdoel van die artikel is om die moontlike wyses waarop 'n internasionale reg op stilswye kan ontwikkel te identifiseer.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/2/EJC54838
2003-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error