1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die hoogste hof van appèl bevestig die bestaansreg van die : regspraak

USD

 

Abstract

Die eiser het by 'n veeveiling 'n veiligheidskraal binnegegaan waarin daar ongeveer 25 Brahmanverse was. Hy het die verse nie opgemerk nie en was glad nie van hulle teenwoordigheid bewus nie. Een van die verse wat aan die verweerder ('n stoetboerdery) behoort het, het hom onderstebo geloop en beseer. Die eiser spreek die verweerder met die aan vir die skade wat hy weens die beserings gely het. Die verhoorhof het 'n verklarende bevel in die eiser se guns gemaak en die kernvraag in appèl is of die beslissing korrek was.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/3/EJC54843
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error