1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Indringing in privaatheid en die openbare inligtingsbelang : regspraak

USD

 

Abstract

Dit is aksiomaties dat die reg op privaatheid van persone en die reg op vryheid van uitdrukking van die media in wese 'n konfliksfeer verteenwoordig wat uiteraard 'n noukeurige afbakening van hierdie twee direk teenoorstaande belange noop. Die grondwetlike verskansing van albei hierdie regte in die handves van regte bring 'n nuwe dimensie by wat deeglik by hierdie afwegingsproses verreken moet word (sien Neethling (1998) 268 294-295; Neethling, Potgieter en Visser (2002) 21-24 25; sien ook a 14 en 16 van die grondwet van 1996).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/3/EJC54847
2003-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error