1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The preconditions for recognition of a specific type or sub-type of contract - the approach and the typological method

USD

 

Abstract


Die tradisionele metodologiese benadering tot die klassifikasie van kontrakte beskryf in Suid-Afrikaanse handboeke is om die verskillende besondere kontrakstipes van mekaar te onderskei aan die hand van die van die kontrak. Slegs indien 'n transaksie al die van 'n kontrakstipe openbaar geld die geïmpliseerde terme, die , van die kontrak outomaties ten opsigte van daardie transaksie. In hierdie bydrae word die leemtes van hierdie metodologiese model uiteengesit. 'n Alternatiewe of aanvullende metodologiese model bekend aan die Duitse reg, die , of tipologiese metode, word ondersoek en 'n pleidooi word gemaak vir 'n tipologiese betragting van besondere kontrakstipes.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/3/EJC54857
2003-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error