1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die hoogste hof van appèl bevestig die uitdyende verantwoordelikheid van die staat om die reg op die fisies-psigiese integriteit in die lig van die grondwet te beskerm : regspraak

USD

 

Abstract

Die konstitusionele hof se beslissing in (2001 4 SA 938 (KH); sien Neethling en Potgieter "Toepassing van die grondwet op die deliktereg" 2002 265 ev; Neethling "Aanspreeklikheid vir 'nuwe' risiko's: moontlikhede en beperkinge van die Suid-Afrikaanse deliktereg" 2002 285-288) dat daar in die lig van die grondwet 'n algemene plig op howe rus om die deliktereg (as deel van die gemenereg) te ontwikkel met inagneming van die gees, strekking en oogmerke van die handves van regte, en dat die deliktereg inderdaad ontwikkel moet word om beter beskerming te verleen aan onder meer die reg op sekerheid van die persoon as verskanste fundamentele reg, het duidelik as stimulus vir die uitsprake in en gedien.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/4/EJC54861
2003-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error