1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Herverdelingsdiskresie by egskeiding, 'n deugsame vrou en : regspraak

USD

 

Abstract

Van oudsher word die lof van 'n deugsame vrou tereg besing: "Wie sal 'n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale" (Spr 31:10). In 'n regstelsel wat enige vorm van mensehandel ontgroei het, pas dit weliswaar nie (meer) om 'n direkte waarde op die deugsame vrou te plaas asof sy koopbaar is nie, maar 'n vorm van erkenning vir haar insette in die gelukkige en suksesvolle gesin kan nie om daardie rede agterweë bly nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/4/EJC54863
2003-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error