1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Enkele gedagtes oor deliktuele eisoorsake en toekomstige skade : aantekeninge

USD

 

Abstract

Die kwessie van eisoorsake en toekomstige skade bied besondere praktiese en teoretiese vraagstukke in die skadevergoedingsreg (sien in die algemeen Visser en Potgieter (2003) 123 ev; Van der Walt (1980) 271 ev; Boberg (1984) 488). Die werking van bevrydende verjaring ten opsigte van 'n vergoedingseis is dikwels in hierdie konteks relevant. Die vraagstuk wat in hierdie bydrae kortliks oorweeg word, is of 'n deliktuele eisoorsaak slegs op toekomstige skade gebaseer behoort te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/4/EJC54869
2003-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error