1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Psyche and sacrifice

USD

 

Abstract


Hierdie artikel neem Kant se definisie van die reg en die konsep van versoening wat Kant daarin besig en problematiseer dit aan die hand van gedagtes van Duncan Kennedy, Jacques Derrida, Frank Michelman en veral Jean-Luc Nancy. Die artikel verduidelik uiteindelik die juridiese resolusie van konflik en die moontlikheid van versoening tussen partye betrokke by konflik in die lig van 'n voortgesette tydsverloop waarin alle belange sover as moontlik en so lank as moontlik in spel gehou word. Dit poog sodoende weg te beweeg van die opvatting van versoening as 'n eenmalige en afsluitbare gebeurtenis wat opgevolg word deur 'n gelukkige toestand of staat van versoening waarin daar geen verdere versoening nodig is nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2003/4/EJC54873
2003-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error