1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - en - verleidelik vreemd maar geen towerstaf nie : regspraak

Volume 2004, Issue 1
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

is 'n vorm van lewering wat aan die Engelse reg ontleen is - "attorn" dui immers op die verteenwoordigingsgedagte soos dit ook in die begrip "attorney" teruggevind word. daarenteen is 'n begrip so oereie aan die gemenereg dat dié Latynse begrip reeds gemenegoed moes geraak het. Dit bly egter verbasend om te merk hoe gemaklik juriste deur die andersoortigheid van 'n "vreemde" regsfiguur verlei word om te aanvaar dat dit 'n towerstaf is wat byvermelding nie alleen alle gemeenregtelike knelpunte vervleg in 'n bepaalde feitelike situasie sal laat verdwyn nie, maar ook die gebrekkige voldoening aan die gemeenregtelike vereistes vir 'n bepaalde regsgevolg sal verdoesel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2004/1/EJC54878
2004-01-01
2017-03-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error